Georic Lomas

Suid-Afrikaanse akteur en sanger

Georic Lomas is 'n Suid-Afrikaanse akteur en sanger uit Centurion, Gauteng. In 2013 vertolk hy die rol van Morné in die Afrikaanse musiekfilm As jy sing.[1][2] In 2016 stel hy die enkelsnit "Bazaruto" vry,[3] wat eerste plek in Maroela Media se Afrikaanse Top 20 bereik.[4] Die liedjie is deur die Afrikaanse liedjieskrywer Johan Vorster geskryf en die musiekvideo is in Bazaruto, Mosambiek geskiet.

Georic Lomas
OorsprongCenturion, Gauteng (Suid-Afrika)
Beroep(e)Sanger
Jare aktief2016-nou
EtiketteInhoud Huis

UitbeeldingWysig

Lomas matrikuleer aan die Hoërskool Zwartkop.

DiskografieWysig

AlbumsWysig

  • 2017: Silhoeët
  • 2018: LMG / ICB EP

EnkelspelersWysig

  • 2019: Wanneer sterre verskiet

FilmografieWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 "As Jy Sing". Channel24. 7 November 2013. Gaan datum na in: |datum= (help)
  2. 2,0 2,1 "FOTO'S: Al die sterre by die As jy sing-première". Sarie. 6 November 2013. Gaan datum na in: |datum= (help)
  3. "Nuwe talent: Georic Lomas se debuut enkelsnit". Jacaranda FM. 17 November 2017. Gaan datum na in: |date= (help)
  4. Cloete, Pieter (28 November 2016). "Maroela Media Afrikaanse Top 20: 28 November 2016". Maroela Media. Gaan datum na in: |datum= (help)

Eksterne skakelsWysig