Gladiolus cruentus

plantspesie

Die rooiswaardlelie (Gladiolus cruentus) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal. Dit kom voor tussen Pietermaritzburg, Pinetown en Inanda met subpopulasies te Umbululu, Klein Noodsberg en Kranskop. Die plant word bedreig deur indringerplante en water ontttrekking.

Rooiswaardlelie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Gladiolus
Spesie:
G. cruentus
Binomiale naam
Gladiolus cruentus
T.Moore, (1868)

Bronne

wysig