Gladiolus hirsutus
plantspesie
Die lapmuis (Gladiolus hirsutus) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Hier kom dit voor van die Koue Bokkeveld tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts op die Langeberg tot by Robinsonpas.
Lapmuis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. hirsutus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus hirsutus Jacq., (1791)
| |
Sinonieme | |
|