Gladiolus huttonii
plantspesie
Gladiolus huttonii is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap en kom voor van Grahamstown tot by Plettenbergbaai. Die plant het baie van sy habitat afgestaan aan die aanlê van plantasies, indringerplante en ontwikkeling.
Gladiolus huttonii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. huttonii
|
Binomiale naam | |
Gladiolus huttonii (N.E.Br.) Goldblatt & M.P.de Vos,(1989 gepub. 1990)
| |
Sinonieme | |
|