Gladiolus oppositiflorus
plantspesie
Gladiolus oppositiflorus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Dit kom voor vanaf die KwaZulu-Natal Middeland en die Drakensberge voorheuwels wes van Pietermaritzburg suidwaarts tot by Oos-Londen en die Amatholeberge.
Gladiolus oppositiflorus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. oppositiflorus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus oppositiflorus Herb., (1837)
| |
Sinonieme | |
Daar is een subspesie: Gladiolus oppositiflorus subsp. salmoneus (Baker) Oberm.