Voëlvis
(Aangestuur vanaf Gomphosus caeruleus)
Die voëlvis (Gomphosus caeruleus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Aliwal-bank in KwaZulu-Natal. Die onvolwasse vissies is al opgemerk in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bird wrasse.
Voëlvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Labriformes |
Familie: | Labridae |
Genus: | Gomphosus |
Spesie: | G. caeruleus
|
Binomiale naam | |
Gomphosus caeruleus |
Voorkoms
wysigDie vis het 'n dun lyf en die volwasse vis se snoet en kakebeen is verleng sodat die bek soos dié van 'n voël lyk. Die vis word tot 28 cm groot.
Habitat
wysigDie vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 32 m diep is. Hulle vreet skaaldiere en is daglewend.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ To, A.; Liu, M. (2010). "Gomphosus caeruleus". IUCN Red List of Threatened Species. 2010: e.T187569A8570874. doi:10.2305/IUCN.UK.2010-4.RLTS.T187569A8570874.en. Besoek op 20 November 2021.
- ↑ BioLib