Croton menyharthii
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Growwelaventelkoorsbessie)
Die growwelaventelkoorsbessie (Croton menyharthii) is 'n struik of boom wat deel is van die Euphorbiaceae familie. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en buite Suid-Afrika in Angola, Botswana, Ethiopië, Kenia, Mosambiek, Namibië, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Growwelaventelkoorsbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Euphorbiaceae |
Genus: | Croton |
Spesie: | C. menyharthii
|
Binomiale naam | |
Croton menyharthii Pax, (1898)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 329.2.[1].