Guilin
桂林市 (Guìlín shì) Guilin | |
---|---|
Ligging in die Guangxi | |
Basiese Inligting | |
Oorsprong van die naam: | |
Afkorting: | |
Oppervlakte: | 27 809 km² |
Bevolking (2006): | 4 992 900 Munisipaliteit |
Digtheid (2006): | 565/km² Munisipaliteit |
BIP (2006): - per kapita |
CNY 607,7 miljard CNY 12 209 |
Hoogte bo seespieël: | 150m |
Poskode: | 541000 |
Areakode: | +86/0773 |
Nommerplaat-identifikasie : | 桂 C |
Tydsone : | UTC+8 |
Webwerf : | /www.guilin.gov.cn Geargiveer 15 Januarie 2013 op Wayback Machine |
Regering | |
Administratiewe Tipe: | |
CPC Guilin Komiteesekretaris: |
Liu Jun |
Burgemeester: | Li Zhigang |
Guilin (Chinees: 桂林) is 'n stad in die suide van China en is 'n bekende toerismestad. In 2006 het die stad-gewes 'n bevolking van 4 992 900 mense gehad. Die administratiewe gebied van die Guilin strek oor 'n oppervlakte van 27 809 vierkante kilometer. Die stadsgebied beslaan slegs 565 vierkante kilometer of 4,9 persent van die Guilin-munisipaliteit se totale oppervlakte, terwyl Guilin se voorstede en plattelandse gebiede oor 27 244 vierkante kilometer of 95,1 persent van die totale oppervlakte strek.
Foto's
wysigEksterne skakels
wysig- Aantreklikhede in Guilin Geargiveer 8 Maart 2012 op Wayback Machine((en) )
Wikimedia Commons bevat media in verband met Guilin. |