Hangzhou
杭州市 (Hángzhōu Shì) Hangzhou | |
---|---|
Ligging in die Volksrepubliek China | |
Basiese Inligting | |
Oorsprong van die naam: | 航 hang "Rivier-veerboot Prefektuur" |
Afkorting: | 杭州市 Shì |
Oppervlakte: | 16 847 km² |
Bevolking (2010): | 8 700 400 Munisipaliteit |
Digtheid (2010): | 1 214/km² Munisipaliteit |
BIP (2011): - per kapita |
USD 111 1 billion USD 12 380 |
Hoogte bo seespieël: | 11 m |
Poskode: | 310000 |
Areakode: | +86/33 |
Nommerplaat-identifikasie : | 浙A |
Tydsone : | UTC+8 |
Webwerf : | hangzhou.gov.cn |
Regering | |
Administratiewe Tipe: | Spesiale ekonomiese sone |
CPC Hangzhou Komiteesekretaris: |
Huang Kunming |
Burgemeester: | Shao Zhanwei |
Hangzhou (Chinees: 杭州) is 'n stad in China met 8 700 400 inwoners. Hangzhou is die hoofstad van die provinsie Zhejiang in die ooste van China. Die stad is in die Yangtzedelta naby die kus van die Oos-Chinese See en 180 kilometer suid van Sjanghai geleë.
Die stad was in die 13de eeu 'n belangrike hawestad, maar die hawe het later toegeslik. Hangzhou is 'n susterstad van Kaapstad, Suid-Afrika en Leeds, Verenigde Koninkryk.