Hendrik Mentz
Kol. Hendrik Mentz (Wittebergen, Vrystaat, 1870 - 1938) was 'n Suid-Afrikaanse kabinetsminister.
Hendrik Mentz | |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 19 Maart 1920 – 29 Junie 1924 | |
Eerste minister | Jan Smuts |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jan Smuts |
Opgevolg deur | Frederic Creswell |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1870 |
Sterf | 1938 |
Hy gaan na Transvaal in 1887 en bekwaam hom as prokureur. In die Anglo-Boereoorlog veg hy onder genl. Christiaan Frederik Beyers en vestig hom daarna in 'n regspraktyk in Pretoria. In die Eerste Wêreldoorlog gaan veg hy in Suidwes-Afrika. In 1915 word hy tot die Unie-Volksraad verkies as ondersteuner van genl. Jan Smuts se Suid-Afrikaanse Party en word minister van lande in 1920. Hy is in 1938 oorlede.
Bron
wysig- Rosenthal, Eric. 1978. Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town and Johannesburg: Juta and Company Limited.