Hennie le Roux
Hendrik Pieter 'Hennie' le Roux (gebore 10 Julie 1967) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler.[1][2] Hy was die eerste president van die spelersvereniging wat in 1997 gestig is. Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het.
| |||||
Volle naam | Hendrik Pieter le Roux | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 10 Julie 1967 | ||||
Geboorteplek | Grahamstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,75 m | ||||
Massa | 80 kg | ||||
Skool | Graeme-kollege | ||||
Universiteit | Randse Afrikaanse Universiteit | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, Senter | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1990–1991 1992–2000 |
Oostelike Provinsie Goue Leeus |
23 153 |
|||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998–2000 | Cats | 25 | (41) | ||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1993–1996 | Suid-Afrika | 27 | (34) |
Loopbaan
wysigProvinsiaal
wysigLe Roux het vir die Oostelike Provinsie se skoolrugbyspan aan die 1986 Craven-week deelgeneem. In 1987 speel hy vir dieselfde provinsie se o/20 span.[3] Hy maak sy buiging in 1990 vir die Oostelike Provinsie se seniorspan en in 1992 gaan hy na die Transvaalse Rugbyspan. Hy het tot in 1998 aan die Super 12-reeks vir Transvaal deelgeneem waarna die opset na die franchisestruktuur verander het. Ná 1998 speel hy vir die Cats.[2]
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Hendrik Pieter le Rou". ESPNscrumx. Besoek op 4 April 2021.
- ↑ 2,0 2,1 (en) Schoeman, Chris (2000). Who's who of South African rugby 2000 (8ste uitg.). Kaapstad: Who's Who of SA Rugby. p. 135. ISBN 0-620-26188-9. OCLC 56517006.
{{cite book}}
: CS1 maint: date and year (link) - ↑ (en) Van Rooyen, Quintus (1987). S.A. Rugby Writers Annual 1987. Verwoerdburg: SA Rugby Writers' Society. p. 266.