Hesperantha bachmannii
plantspesie
Die witrokkie (Hesperantha bachmannii) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant blom van Julie tot September, die blomme is wit.
Witrokkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. bachmannii
|
Binomiale naam | |
Hesperantha bachmannii Baker, (1901)
| |
Sinonieme | |
|
Galery
wysigBronne
wysig- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4