Hesperantha karooica
plantspesie
Hesperantha karooica is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Hantamberg voor. Die plant is laas in 1965 gesien en die stand van die spesie is onseker.
Hesperantha karooica | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. karooica
|
Binomiale naam | |
Hesperantha karooica Goldblatt, (1984)
|