Hesperantha teretifolia
plantspesie
Hesperantha teretifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Roggeveldeskarp, naby Middelpos, voor. Hier het die plant 'n voorkomsgebied van 109 km², dit groei op rotsagtige hellings en daar is twee subpopulasies. Die plant word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.
Hesperantha teretifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. teretifolia
|
Binomiale naam | |
Hesperantha teretifolia Goldblatt, (1987)
|