Skerpneuspylstert
(Aangestuur vanaf Himantura gerrardi)
Die skerpneuspylstert (Himantura gerrardi) kom aan die ooskus van Suid-Afrika voor. Die vis word 90 cm breed en 65 kg swaar. Die stert kan tot twee keer die lengte van die lyf word en het twee stekelpenne naby die stertwortel. Dit is 'n bodembewoner en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Sharpnose stingray.
Skerpneuspylstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. gerrardi
|
Binomiale naam | |
Himantura gerrardi (J. E. Gray, 1851)
| |
Sinonieme | |
Trygon gerrardi J. E. Gray, 1851
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.
- Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0.
Verwysings
wysig- ↑ Manjaji, B.M., Fahmi en W.T. White (2004). "Himantura gerrardi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 24 Augustus 2010.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)