Hypsilophodontidae
Hypsilophodonts (genoem na Hypsilophodon, wat weer afgelei is van Hypsilophus, "met hoë kamme") was ’n groep iguana-akkedisse; die naam beteken letterlik "Hypsilophus-tand". Hulle was klein, vinnige ornitopode-dinosourusse van sowat 1–2 m lank en het in Asië, Australië, Europa, Nieu-Seeland, Noord- en Suid-Amerika voorgekom en is in rotsformasies uit die Middel-Jura tot Laat Kryt ontdek.
Hypsilophodontidae | |
---|---|
Hypsilophodon. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Hypsilophodontidae (Dollo, 1882)
|
Genera | |
|
Hypsilophodontidae | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Die groep het tradisioneel feitlik alle tweevoetige voëlheup-dinosourusse ingesluit behalwe Iguanodontia, maar van die hipsilofodonte is sedertdien uit Ornithopoda geskuif.[1][2][3] Die enigste sekere lid van die groep is in dié stadium Hypsilophodon.
Verwysings
wysig- ↑ Butler, Richard J. (2007). "A primitive ornithischian dinosaur from the Late Triassic of South Africa, and the early evolution and diversification of Ornithischia". Proceedings of the Royal Society B: Biological Sciences. 274 (1621): 2041–6. doi:10.1098/rspb.2007.0367. PMC 2275175. PMID 17567562.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|coauthors=
geïgnoreer (hulp) - ↑ Varricchio, David J. (2007). "First trace and body fossil evidence of a burrowing, denning dinosaur" (PDF). Proceedings of the Royal Society B: Biological Sciences. 274 (1616): 1361–1368. doi:10.1098/rspb.2006.0443. PMC 2176205. PMID 17374596. Besoek op 22 Maart 2007.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|coauthors=
geïgnoreer (hulp) - ↑ Butler, Richard J. (2008). "The phylogeny of the ornithischian dinosaurs". Journal of Systematic Palaeontology. 6 (1): 1–40. doi:10.1017/S1477201907002271.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|coauthors=
geïgnoreer (hulp)