Iguanodontia
Iguanodontia, of die iguanodonte, was ’n klade plantvretende dinosourusse wat van die Middel-Jura tot die Laat Kryt geleef het. Van die lede is Camptosaurus, Callovosaurus, Iguanodon, Tenontosaurus en Hadrosauridae. Iguanodonte was een van die eerste groepe dinosourusse wat ontdek is. Hulle is van die bekendste dinosourusse en was van die mees uiteenlopende en wydverspreide herbivoorgroepe van die Kryt-periode.[1]
Iguanodontia | |
---|---|
Die koppe van verskillende Iguanodontia. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | |
(geen rang): | Iguanodontia Dollo, 1888
|
Subgroepe | |
|
Iguanodontia | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Hulle was gewoonlik groot diere; sommige soos Shantungosaurus was tot 15 m lank en het tot 8 ton geweeg, omtrent so groot soos die grootste vleisvretende dinosourusse.
Klassifikasie
wysigDie kladogram hier onder volg die ontleding van Butler et al (2011).[2]
Ornithopoda |
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Verwysings
wysig- ↑ McDonald, A.T.; Kirkland, J.I.; DeBlieux, D.D.; Madsen, S.K.; Cavin, J.; Milner, A.R.C.; Panzarin, L. (2010). Farke, Andrew Allen (red.). "New Basal Iguanodontians from the Cedar Mountain Formation of Utah and the Evolution of Thumb-Spiked Dinosaurs". PLoS ONE. 5 (11): e14075. doi:10.1371/journal.pone.0014075. PMC 2989904. PMID 21124919.
- ↑ Richard J. Butler, Jin Liyong, Chen Jun, Pascal Godefroit (2011). "The postcranial osteology and phylogenetic position of the small ornithischian dinosaur Changchunsaurus parvus from the Quantou Formation (Cretaceous: Aptian–Cenomanian) of Jilin Province, north-eastern China". Palaeontology. 54 (3): 667–683. doi:10.1111/j.1475-4983.2011.01046.x.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)