Ifafastrand
Ifafastrand is 'n dorp aan die kus van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die naam beteken "die een wat sprankel". Die Ifafarivier mond hier naby in die Indiese Oseaan uit. Die N2-nasionale pad loop naby die dorp verby.
Ifafastrand Ifafa Beach | |
---|---|
Koördinate: 30°27′S 30°39′O / 30.450°S 30.650°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | uMdoni |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,58 km2 (0,22 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 133 |
• Digtheid | 229/km2 (590/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 15.7% |
• Bruin mense | 47.8% |
• Swart mense | 33.6% |
• Ander | 3.0% |
Taal (2011) | |
• Engels | 62.1% |
• Zoeloe | 25.0% |
• Afrikaans | 9.1% |
• Xhosa | 3.0% |
• Ander | 0.8% |
Poskode (strate) | 4185 |
Poskode (posbusse) | 4185 |
Skakelkode | 039 |
Skeepstranding
wysigDie Stavenisse het op 16 Februarie 1686 hier gestrand.
Sien ook
wysigBronne
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ifafastrand". Sensus 2011.