Inkwanca Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Chris Hani | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC133 | ||
Hoofstad | Molteno | ||
Grootste tale | Xhosa, Afrikaans | ||
Area | 3 584 km² | ||
Bevolking | 21 971 (2011) |
Die Inkwanca Plaaslike Munisipaliteit is 'n voormalige plaaslike munisipaliteit in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Lukhanji en Tsolwana saamgesmelt op 8 Augustus 2016, om die nuwe Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit te vorm.
Die Xhosanaam Inkwanca beteken koue plek.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit:
Verkiesingsuitslae
wysigDie African National Congress het nog elke keer hier gewen sedert die eerste demokratiese munisipale verkiesing in 2000.
Party | Stemme: 2006 | Stemme: 2011 | Setels: 2006 | Setels: 2011 |
---|---|---|---|---|
African National Congress | 5162 | 10490 | 5 | 5 |
Demokratiese Alliansie | 528 | 1862 | 1 | 1 |
Congress of the People | - | 1375 | 0 | 1 |
United Democratic Movement | - | 33 | - | - |
Pan Africanist Congress | 229 | - | - | - |
Totaal | 5919 | 13760 | 6 | 7 |