Kenton-on-Sea
Kenton-on-Sea is 'n vakansieoord tussen die Kariega- en Boesmansriviere in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die twee riviermondings is net 2 km van mekaar. Albei riviere is bevaarbaar met 'n boot.
Kenton-on-Sea | |
---|---|
Koördinate: 33°42′0″S 26°41′0″O / 33.70000°S 26.68333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Ndlambe |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,18 km2 (2,00 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 154 |
• Digtheid | 995/km2 (2 580/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 17.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 1.4% |
• Swart mense | 80.5% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 71.4% |
• Engels | 20.2% |
• Afrikaans | 5.7% |
• Ander | 2.7% |
Poskode (strate) | 6191 |
Skakelkode | 041 |
Webwerf | www.kenton.co.za |
Daar is onsekerheid oor die naam van die dorp; dit is afgelei van òf die distrik Kenton in Kentucky òf die hoofstad van die distrik Hardin in Ohio. Kariega se hoofstrand is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kenton-on-Sea". Sensus 2011.