Kniphofia latifolia

plantspesie

Kniphofia latifolia is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan die KwaZulu-Natal en kom voor van Greytown tot by Pietermaritzburg en Nkandla. Die plant het 'n voorkomsgebied van 700 km2 en kom voor in ses gefragmenteerde sub populasies. Die plant het 67% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en die aanlê van plantasies oor die afgelope 50 jaar. Die aanplant van populier plantasies is ook 'n bedreiging.

Kniphofia latifolia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
K. latifolia
Binomiale naam
Kniphofia latifolia
Codd, (1968)

Bronne

wysig