Kohautia amatymbica
plantspesie
Kohautia amatymbica is 'n eenjarige plant wat deel is van die Rubiaceae familie. Die spesie is inheems aan Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in die Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Vrystaat-provinsies voor.
Kohautia amatymbica | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Kohautia |
Spesie: | K. amatymbica
|
Binomiale naam | |
Kohautia amatymbica | |
Sinonieme | |
|
In die Vernon Crookes natuurreservaat in KwaZulu-Natal word neste van die kortstertkoester aangetref op plekke met kort grasland wat deur Kohautia amatymbiea gedomineer word.[1]
Bronne
wysigVerwysings
wysig- ↑ M.B. Davies, G.B.P. * & Christian (2006). "Short-tailed Pipit Anthus brachyurus (Aves: Motacillidae) breeding data from Vernon Crookes Nature Reserve, KwaZulu-Natal, South Africa". Durban Museum Novitates. 31 (1).
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)