Koning Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | O.R. Tambo | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC157 | ||
Burgemeester | Dumani Zozo | ||
Hoofstad | Mthatha | ||
Grootste tale | Xhosa, Engels | ||
Area | 3 027 km² | ||
Bevolking | 451,710(2011) |
Die Koning Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
wysigDaar is bykans 500 nedersettings in die munisipaliteit; 'n paar bekendes is:
- Mthatha (setel)
- Mqanduli
- Koffiebaai