Mqanduli
Mqanduli is 'n klein dorpie in die Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is op die pad tussen Viedgesville en Koffiebaai. Bantu Holomisa is in die dorpie gebore.
Mqanduli | |
---|---|
Koördinate: 31°49′S 28°45′O / 31.817°S 28.750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | O.R. Tambo |
Munisipaliteit | Koning Sabata Dalindyebo |
Stigting | 1876 |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,88 km2 (3,81 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 647 |
• Digtheid | 268/km2 (690/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 99.1% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 94.7% |
• Engels | 2.5% |
• Gebaretaal | 0.9% |
• Afrikaans | 0.65% |
• Ander | 1.85% |
Poskode (strate) | 5080 |
Poskode (posbusse) | 5080 |
Skakelkode | 047 |
Geskiedenis
wysigDie dorpie is in 1876 gestig. Die dorp se naam beteken 'die vervaardiger van slypstene'. Dit is na aanleiding van 'n plaaslike vakman wie se reputasie as slypsteenmaker ver buite die grense van die distrik getrek het.
Distrik
wysigDie distrik is 1 200 km2 groot. Die belangrikste bedryf is skaapboerdery.
Sien ook
wysigBronne
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mqanduli". Sensus 2011.