Kou-Kamma Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Sarah Baartman | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC109 | ||
Burgemeester | Samuel Vuso (ANC) | ||
Hoofstad | Kareedouw | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Area | 3 593 km² | ||
Bevolking | 40,663 (2011) |
Die Kou-Kamma Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit: