Kritolaos (mitologie)
In die Griekse mitologie was Kritolaus (Oudgrieks: Κριτολάου of Κριτόλαος Kritolaos) 'n lid van die Trojaanse koninklike familie en die seun van Hicetaon, seun van koning Laomedon van Troje.[1] Hy was die broer van Melanippos,[2] Thumoetes,[3] en moontlik Antenor.[4] Kritolaus was getroud met Aristomache (dogter van koning Priamos), wat na die val van Troje gevange geneem is. [5]
Kritolaus | |
---|---|
Voorganger | |
Vrou | Aristomache |
Kinders | |
Vader | Hicetaon |
Broers en susters | Melanippos, Thumoetes en Antenor |
Verwysings
wysigBronnelys
wysig- Apollodorus, Die Biblioteek, met 'n Engelse vertaling deur Sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 Volumes, Cambridge, MA, Drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann Bpk. 1921. ISBN 0-674-99135-4. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Griekse teks beskikbaar by dieselfde webwerf.
- Dictys Cretensis, uit die Trojaanse Oorlog. Die Kronieke van Dictys van Kreta en Dares die Frigiër, vertaal deur Richard McIlwaine Frazer, Jnr. (1931-). Indiana-universiteit drukkers. 1966. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek.
- Homeros, Die Ilias, Afrikaanse vertaling deur Johannes Petrus Jansen van Rensburg, 1952
- Homeros, Die Ilias, Engelse vertaling deur A.T. Murray, Ph.D. in twee volumes. Cambridge, MA., Harvard-universiteit drukkers; Londen, William Heinemann, Bpk. 1924. ISBN 978-0674995796. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Homeros, Homeri Opera in vyf volumes. Oxford, Oxford-universiteit drukkers. 1920. ISBN 978-0198145318. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Pausanias, Beskrywing van Griekeland, met 'n Engelse vertaling deur W.H.S. Jones, Litt.D., en H.A. Ormerod, M.A., in 4 Volumes. Cambridge, MA, Drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann Bpk. 1918. ISBN 0-674-99328-4. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek
- Pausanias, Graeciae Descriptio. 3 vols. Leipzig, Teubner. 1903. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Vergilius, Eneïde. Theodore C. Williams. Vertaler. Boston. Houghton Mifflin Co. 1910. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Vergilius, Bucolics, Aeneid, and Georgics. J. B. Greenough. Boston. Ginn & Co. 1900. Latynse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Strabo, Die Geografie van Strabo. Geredigeer deur H.L. Jones. Cambridge, Mass.: Drukpers van Harvard-universiteit; Londen: William Heinemann, Bpk. 1924. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Strabo, Geographica, geredigeer deur A. Meineke. Leipzig: Teubner. 1877. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.