Kutloanong
Kutloanong is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Kutloanong waar die dorp Odendaalsrus se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 54 350 gehad.[1]
Kutloanong | |
---|---|
Koördinate: 27°52′S 26°41′O / 27.867°S 26.683°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Matjhabeng |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,50 km2 (4,44 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 54 350 |
• Digtheid | 4 726/km2 (12 240/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.4% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 74.4% |
• Xhosa | 14.3% |
• Tswana | 2.7% |
• Afrikaans | 1.7% |
• Ander | 77.0% |
Poskode (strate) | 9480 |
Skakelkode | 051 |