Laeveld grootskub-geelvis
visspesie
(Aangestuur vanaf Labeobarbus marequensis)
Die Laeveld grootskub-geelvis (Labeobarbus marequensis) is 'n varswater vis wat natuurlik wyd verspreid voorkom vanaf die onderste gedeelte van die Zambezirivier suidwaarts tot by die Pongolarivier. In Engels staan die vis bekend as die Lowveld largescalescale yellowfish.
Laeveld grootskub-geelvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. marequensis
|
Binomiale naam | |
Labeobarbus marequensis |
Voorkoms
wysigDie vis het groot skubbe en daar is twee pare baarde om die mond. Die vis word tot 470 mm lank en weeg tot 6.0 kg. Die Suid-Afrikaanse hengel rekord is 5.75 kg en die Zimbabwe rekord is 4.11 kg.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2006). "Labeobarbus marequensis" in FishBase. April 2006-weergawe.
Bron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1