Cyprinidae
Cyprinidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Cypriniformes. Hierdie familie is groot en het 275 genera met meer as 1 600 spesies wêreldwyd. Daar kom ten minste 24 genera met 475 spesies in Afrika voor. In Suider-Afrika kom daar agt genera met tagtig spesies voor.
Cyprinidae Tydperk: Eoseen - nou
| |
---|---|
Trigonostigma heteromorpha | |
Rhodeus sericeus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Cyprinidae
|
Subfamilies | |
Kenmerke
wysigDie meeste van die spesies is varswater visse. Hulle het ook nie ware pense nie en is sterk swemmers.
Genera
wysigDie volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:
- Barbus afrohamiltoni - Dik-ghieliemientjie
- Barbus afrovernayi - Kolstert-ghieliemientjie
- Barbus amatolicus - Amatola-ghieliemientjie
- Barbus andrewi - Witvis
- Barbus annectens - Breëstreep-ghieliemientjie
- Barbus anoplus - Dikkop-ghieliemientjie
- Barbus argenteus - Roosvlerk-ghieliemientjie
- Barbus barnardi - Swartrug-ghieliemientjie
- Barbus barotseensis - Barotse-ghieliemientjie
- Barbus bellcrossi - Prag-ghieliemientjie
- Barbus bifrenatus - Skakel-ghieliemientjie
- Barbus breviceps - Stompkop-ghieliemientjie
- Barbus brevidorsalis - Dwerg-ghieliemientjie
- Barbus brevipinnis - Kortvin-ghieliemientjie
- Barbus calidus - Clanwilliam-rooivlerkie
- Barbus choloensis - Silwer-ghieliemientjie
- Barbus dorsolineatus - Bostreep-ghieliemientjie
- Barbus erubescens - Tweerivier-rooivlerkie
- Barbus eutaenia - Oranjevlerk-ghieliemientjie
- Barbus fasciolatus - Rooi-ghieliemientjie
- Barbus gurneyi - Rooistert-ghieliemientjie
- Barbus haasianus - Sekelvin-ghieliemientjie
- Barbus hospes - Namakwa-ghieliemientjie
- Barbus kerstenii - Rooikol-ghieliemientjie
- Barbus lineomaculatus - Lynkol-ghieliemientjie
- Barbus macrotaenia - Breëband-ghieliemientjie
- Barbus mattozi - Papierbek
- Barbus manicensis - Geel-ghieliemientjie
- Barbus miolepis - Sigsag-ghieliemientjie
- Barbus motebensis - Marico-ghieliemientjie
- Barbus multilineatus - Koperstreep-ghieliemientjie
- Barbus neefi - Sykol-ghieliemientjie
- Barbus pallidus - Goud-ghieliemientjie
- Barbus paludinosus - Moeras-ghieliemientjie
- Barbus poechii - Streepstert-ghieliemientjie
- Barbus radiatus - Beira-ghieliemientjie
- Barbus serra - Clanwilliam-saagvin
- Barbus thamalakanensis - Thamalakane-ghieliemientjie
- Barbus toppini - Ooskus-ghieliemientjie
- Barbus treurensis - Treurrivier-ghieliemientjie
- Barbus trevelyani - Grens-ghieliemientjie
- Barbus trimaculatus - Driekol-ghieliemientjie
- Barbus unitaeniatus - Langbaard-ghieliemientjie
- Barbus viviparus - Boogstreep-ghieliemientjie
- Carassius auratus - Goudvis
- Coptostomabarbus
- Coptostomabarbus wittei - Boel-ghieliemientjie
- Ctenopharyngodon idella - Graskarp
- Cyprinus carpio - Karp
- Hypophthalmichthys molitrix - Silwerkarp
- Labeo altivelis - Manyame-moddervis
- Labeo ansorgii - Kunene-moddervis
- Labeo capensis - Oranjerivier-moddervis
- Labeo congoro - Rooiskub-moddervis
- Labeo cylindricus - Rooioog-moddervis
- Labeo lunatis - Bo-Zambezi-moddervis
- Labeo molybdinus - Loodvis
- Labeo rosae - Rooineus-moddervis
- Labeo rubromaculatus - Tugela-moddervis
- Labeo ruddi - Silwer-moddervis
- Labeo seeberi - Clanwilliam-sandvis
- Labeo umbratus - Moggel
- Labeobarbus aeneus - Kleinbek-geelvis
- Labeobarbus capensis - Clanwilliam-geelvis
- Labeobarbus codringtonii - Bo-Zambezi-geelvis
- Labeobarbus kimberleyensis - Grootbek-geelvis
- Labeobarbus marequensis - Laeveld grootskub-geelvis
- Labeobarbus natalensis - KwaZulu-Natalse geelvis
- Labeobarbus polylepis - Bosveld kleinskub-geelvis
- Mesobola brevianalis - Riviersardyn
- Opsaridium peringueyi - Suidelike-balkghieliemientjie
- Opsaridium tweddleorum - Bandvin-balkghieliemientjie
- Pseudobarbus afer - Oos-Kaapse rooivlerkie
- Pseudobarbus asper - Kleinskub-rooivlerkie
- Pseudobarbus burchelli - Burchell se rooivlerkie
- Pseudobarbus burgi - Bergrivier-rooivlerkie
- Pseudobarbus phlegethon - Vurige rooivlerkie
- Pseudobarbus quathlambae - Maloti-rooivlerkie
- Pseudobarbus tenuis - Slankrooivlerkie
- Tinca tinca - Seelt
- Varicorhinus dimidiatus - Swartrug-beitelbek
- Varicorhinus nelspruitensis - Inkomati-beitelbek
- Varicorhinus pungweensis - Pungwe-beitelbek
- Varicorhinus xyrocheilus - Skeermes-beitelbek
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1