Barotse-ghieliemientjie
Die Barotse-ghieliemientjie (Barbus barotseensis) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivier, Okavangorivier en die boonste gedeelte van die Zambezirivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Barotse barb.
Barotse-ghieliemientjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. barotseensis
|
Binomiale naam | |
Barbus barotseensis Pellegrin, 1920
|
Voorkoms
wysigDie vis kom ooreen met die breëstreep-ghieliemientjie maar die pigmentasie van die drie of meer kolle op die lyf is meer duidelik en eweredig. Die vis word tot 50 mm lank.
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1