Varicorhinus
Varicorhinus (Beitelbekke) is 'n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Die Beitelbekke lyk amper soos die geelvis maar het 'n kleiner bek met 'n onderlip wat meer uitstaan en gebruik word om alge van rotse en plante te skraap. Daar is vier spesies wat in Suider-Afrika voorkom.
Varicorhinus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Varicorhinus Rüppell, 1835
|
Spesies | |
Sien teks. |
Spesies
wysigSpesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
- Varicorhinus dimidiatus - Swartrug-beitelbek
- Varicorhinus nelspruitensis - Inkomati-beitelbek
- Varicorhinus pungweensis - Pungwe-beitelbek
- Varicorhinus xyrocheilus - Skeermes-beitelbek
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1