Opsaridium
Opsaridium is 'n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Die genus word gekenmerk deur vertikale strepe op die sye. Die genus het nege spesies waarvan drie in Suider-Afrika voorkom.
Opsaridium | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Opsaridium W. K. H. Peters, 1854
|
Spesies | |
Sien teks. |
Spesies
wysigSpesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
- Opsaridium peringueyi - Suidelike-balkghieliemientjie
- Opsaridium tweddleorum - Bandvin-balkghieliemientjie
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1