Mesobola
Mesobola is 'n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Die een kenmerk van die genus is dat die dorsale vin nader aan die stert is as die snoet. Daar is vier spesies wat tot die genus hoort in Sentraal, Oos- en Suidoos-Afrika en slegs een spesie kom in Suider-Afrika voor.
Mesobola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Mesobola Howes, 1984
|
Spesies | |
Sien teks. |
Spesie
wysigSpesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
- Mesobola brevianalis - Riviersardyn
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1