Silwer-ghieliemientjie
Die silwer-ghieliemientjie (Barbus choloensis) is 'n varswatervis wat voorkom in die sytakke van die onderste gedeeltes van die Shirerivier en Zambeziriviere. In Engels staan dit bekend as silver barb. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.
Silwer-ghieliemientjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. choloensis
|
Binomiale naam | |
Barbus choloensis Norman, 1925
|
Voorkoms
wysigDie vis is gewoonlik silwerig van kleur met oranje-rooi vinne. Dit word 150–200 mm lank. Daar is twee pare baarde om die bek.
Habitat
wysigDie vis leef in helder poele in die rotsagtige gedeeltes van vloeiende strome. Hierdie spesie kan dieselfde wees as die roosvlerk-ghieliemientjie.
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1