Lachenalia attenuata
plantspesie
Lachenalia attenuata is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet wat deel is van fynbos en die Sukkulente Karoo. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom wydverspreid voor: op die Roggeveld-eskarp, in die Klein-Karoo tussen die Hexrivierpas en Montagu asook by Riversdal in die Overberg.
Lachenalia attenuata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. attenuata
|
Binomiale naam | |
Lachenalia attenuata W.F.Barker ex G.D.Duncan, (1998)
|