Lachenalia mediana
Plantspesie
Lachenalia mediana is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Vredenburg en vanaf Porterville tot by Gordonsbaai voor. Meer as 80% van die spesie se habitat het verlore gegaan aan gewasverbouing (wingerde en graan) en ontwikkeling ook, terwyl indringerplante ook 'n bedreiging geword het.
Lachenalia mediana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. mediana
|
Binomiale naam | |
Lachenalia mediana Jacq., (1791)
| |
Sinonieme | |
|
Daar is twee subspesies:
- Lachenalia mediana subsp. mediana
- Lachenalia mediana subsp. rogersii (Baker) G.D.Duncan