Lachenalia nervosa
plantspesie
Lachenalia nervosa is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Swellendam en Bredasdorp, ooswaarts tot by George voor. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding, indringerplante en verbouing van graan.
Lachenalia nervosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. nervosa
|
Binomiale naam | |
Lachenalia nervosa Ker Gawl., (1812)
| |
Sinonieme | |
|