Lachenalia obscura
plantspesie
Lachenalia obscura is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit vorm deel van verskeie biome onder andere die renosterveld, vygieveld en struikveld. Dit spesie kom voor van Steinkopf in die suidelike Richtersveld, suidwaarts deur Namakwaland en die Roggeveld-eskarp tot by die Montagudistrik in die Klein-Karoo.
Viooltjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. obscura
|
Binomiale naam | |
Lachenalia obscura Schltr. ex G.D.Duncan, (1997)
|