Valsmaroela
(Aangestuur vanaf Lannea schweinfurthii)
Die valsmaroela, ook boomdruif genoem, (Lannea schweinfurthii) is 'n boom wat baie soos die maroela lyk.
Valsmaroela | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Lannea |
Spesie: | L. schweinfurthii
|
Binomiale naam | |
Lannea schweinfurthii (Engl.) Engl., 1897
| |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigDit kom in Suid-Afrika in die bosveld, normaalweg op sandgrond of miershope, vanaf die noorde in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Die plant is ook inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Soedan, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Subspesies
wysigDie boom het vier subspesies:
- Lannea schweinfurthii var. acutifoliolata (Engl.) Kokwaro
- Lannea schweinfurthii var. schweinfurthii
- Lannea schweinfurthii var. stuhlmannii (Engl.) Kokwaro
- Lannea schweinfurthii var. tomentosa (Dunkley) Kokwaro
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Lannea schweinfurthii. |