Lierknorhaan
'n Visspesie
Die Lierknorhaan (Trigla lyra) is 'n vis wat voorkom in die oostelike Atlantiese Oseaan vanaf die Noordsee suidwaarts tot by Walvisbaai in Namibië, insluitend die Middelandse See maar uitgesluit die Swartsee. In Engels staan die vis bekend as die Piper gurnard.
Lierknorhaan | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Superfilum: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Carl Linnaeus, 1758
|
Spesie: | T. lyra
|
Binomiale naam | |
Trigla lyra Carl Linnaeus, 1758
|