Liewe hemel, Genis!
1987 film deur William Egan
Liewe hemel, Genis! is 'n rolprent wat op 20 Maart 1987 vrygestel is.
Liewe hemel, Genis! | |
---|---|
Regisseur | William Egan |
Produksieleier | Hannes Roets |
Draaiboek | P.G. du Plessis |
Met | Marie Pentz Jacques Loots Emgee Pretorius |
Musiek deur | Danie Botha |
Kinematografie | Hannes Roets |
Redigeerder | Uta Frey |
Ateljee | Brigadiers Films |
Uitgereik | 20 Maart 1987 |
Speeltyd | 80 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Voorafgegaan deur | Koöperasiestories |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n komedie.
Hoofrolspelers
wysig- Marie Pentz as Mietie
- Jacques Loots as Genis
- Emgee Pretorius as Veldsman
- Susanne Beyers as Maria
- Karin Fourie as Johanna
- Michelle Botes as Santie
- Alex Heyns as Oom Botes
- Willie Esterhuizen as Visser Botes (Vissertjie)
- Jan Engelen as Pole
- Carel Trichardt as Portugees
- Wilna Snyman as Aletta
- Marna Gey van Pittius as Lettie
- André Verster as Dominee
- Richard van der Westhuizen as Kobus Maree
- Marius du Plooy as Klein-Jakop
- Eghard van der Hoven as Ou-Jakop Maree
- Annalise Bosch as Myta Botes
- Nic van Rensburg as Groot Koot
- Miems de Bruyn as Johanna, Genis se vrou
Storielyn
wysigDie Koöperasie se mense in hul bekende en geliefde omgewing, maar wees gewaarsku, daar is 'n traan agter al die gelag.