Luke Watson
Luke Asher Watson (gebore 26 Oktober 1983 in Port Elizabeth) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat as losvoorspeler speel.
| |||||
Volle naam | Luke Asher Watson | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | The Duke of Puke[1] | ||||
Geboortedatum | 26 Oktober 1983 | ||||
Geboorteplek | Port Elizabeth, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,84 m | ||||
Massa | 103 kg | ||||
Skool | Hoërskool Grey, Port Elizabeth | ||||
Eggenote | Elaine Locke | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Springbokno. | 786 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009–2011 | Bath | 41 | (25) | ||
korrek soos op 31 Julie 2015. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002, 2011- 2003–2004 2005–2009 |
OP Kings Natal Haaie WP |
31 19 48 |
(125) (10) (130) | ||
korrek soos op 31 Julie 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003–2004 2005–2009 2013- |
Sharks Stormers Kings |
20 62 6 |
(5) (50) (10) | ||
korrek soos op 31 Julie 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2007–2008 | Suid-Afrika | 10 | (0) | ||
korrek soos op 31 Julie 2015. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
2002 | Suid-Afrika | Gemensebesspele | |||
korrek soos op 21 Junie 2013. |
Watson is vantevore op omstrede wyse by die Springbokspan ingesluit. Hy is in 2008 voor 'n tugkomitee gedaag na sy omstrede uitlatings oor die springboktrui.[2]
Hy was voorheen beide die Westelike Provinsie en Stormers se kaptein en gedurende 2013 word hy die Kings se kaptein in superrugby.
Verwysings
wysig- ↑ Litnet artikel[dooie skakel]
- ↑ Luke voor tugkomitee Geargiveer 25 Oktober 2008 op Wayback Machine, Beeld, besoek op 24 Oktober 2008
Eksterne skakels
wysig- Luke Watson by SARugby.co.za
- Luke Watson by www.genslin.us/bokke
- Watson se profiel op itsrugby.co.uk
- Stormers-profiel