Messier 35
(Aangestuur vanaf M35)
Messier 35 of M35 (ook bekend as NGC 2168) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Tweeling. Dit is in 1745 deur Philippe Loys de Chéseaux ontdek en voor 1750 onafhanklik deur John Bevis. Charles Messier het dit daarna in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
Messier 35 | ||||
Bron: 2MASS/Nasa | ||||
Soort stelsel | Oop sterreswerm | |||
Sterrebeeld | Tweeling | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 06h 09,1m | |||
Deklinasie | +24º 21' | |||
Skynmagnitude | 5,3 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 2 800 ligjare (850 parsek) | |||
Skynbare grootte | 28 boogminute | |||
Ander name | M35, NGC 2168 | |||
|
Die swerm is sowat 2 800 ligjare (850 parsek) van die Aarde af en lyk in die lug omtrent so groot soos die volmaan. Die massa in die middelste 3,75 parsek is tussen 1 600 en 3 200 sonmassas, ’n realistiese massa vir sterreswerms binne dieselfde radius.
Eksterne skakels
wysig- SEDS: Messier 35
- M35 – Nightskyinfo.com
- Messier 35 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Messier 35.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia