MTV Gifhorn
|
Volledige naam |
Männerturnverein Gifhorn von 1861 e. V.
|
Stigtingsdatum |
1861
|
Tuisveld |
Sportpark Flutmulde, Gifhorn
|
Kapasiteit |
3 000
|
Kompetisie |
Oberliga Neder-Sakse Oos
|
MTV Gifhorn is 'n sportklub uit Gifhorn in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, bied die klub ook 'n magdom ander sportsoorte aan, onder meer atletiek, vlugbal, basketbal, gimnastiek, kegelbal, judo, moderne dans, swem en handbal.
Die klub is in 1861 met die huidige naam gestig en die sokkerafdeling is in 1911 op die been gebring. In 1933 het die klub se sokkerafdeling ontbind, maar dis weer in 1949 heringestel.
Die klub se grootste prestasie was om die hoofrondte van die DFB-Pokal te bereik in 1978 en 1979.
Onlangse ligaposisionering
wysig
- 1970-71 (V) Verbandsliga Oos 5de
- 1971-72 (V) Verbandsliga Oos 9de
- 1972-73 (V) Verbandsliga Oos 7de
- 1973-74 (V) Verbandsliga Oos 5de
- 1974-75 (V) Verbandsliga Oos 7de
- 1975-76 (V) Verbandsliga Oos 3de
- 1976-77 (V) Verbandsliga Oos 1ste
- 1977-78 (IV) Landesliga Neder-Sakse 6de
- 1978-79 (IV) Landesliga Neder-Sakse 3de
- 1979-80 (III) Oberliga Noord 7de
- 1980-81 (III) Oberliga Noord 10de
- 1981-82 (III) Oberliga Noord 5de
- 1982-83 (III) Oberliga Noord 4de
- 1983-84 (III) Oberliga Noord 9de
- 1984-85 (III) Oberliga Noord 10de
- 1985-86 (III) Oberliga Noord 18de
- 1986-87 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 15de
- 1987-88 (V) Landesliga Oos 3de
- 1988-89 (V) Landesliga Oos 2de
- 1989-90 (V) Landesliga Oos 1ste
|
- 1990-91 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 16de
- 1991-92 (V) Landesliga Oos 6de
- 1992-93 (V) Landesliga Oos 5de
- 1993-94 (V) Landesliga Oos 3de
- 1994-95 (V) Verbandsliga Oos 3de
- 1995-96 (V) Verbandsliga Oos 5de
- 1996-97 (V) Verbandsliga Oos 3de
- 1997-98 (V) Verbandsliga Oos 1ste
- 1998-99 (IV) Oberliga N-S/Bremen 15de
- 1999-00 (V) Verbandsliga Oos 4de
- 2000-01 (V) Verbandsliga Oos 4de
- 2001-02 (V) Verbandsliga Oos 4de
- 2002-03 (V) Verbandsliga Oos 5de
- 2003-04 (V) Verbandsliga Oos 15de
- 2004-05 (VI) Landesliga Braunschweig 2de
- 2005-06 (V) Verbandsliga Oos 3de
- 2006-07 (V) Verbandsliga Oos 6de
- 2007-08 (V) Verbandsliga Oos 1ste
- 2008-09 (V) Oberliga Neder-Sakse Oos
|