Massonia hirsuta

plantspesie

Massonia hirsuta is 'n geofiet wat tot die genus Massonia behoort en is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Jeffreysbaai tot by Port Elizabeth voor.

Massonia hirsuta
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
M. hirsuta
Binomiale naam
Massonia hirsuta
Link & Otto (1828)
Sinonieme
  • Massonia bolusiae W.F.Barker
  • Massonia inexpectata Poelln.
  • Massonia orientalis Baker

Bronne

wysig