Meestersgraad in Besigheidsadministrasie
Meestersgraad in Besigheidsadministrasie (Engels: Master of Business Administration - MBA) is 'n spesiale meestersgraad, bedoel vir mense met 'n baccalaureus- of magistergraad en ten minste 'n paar jaar werkservaring. MBA is 'n professionele bedryfsadministratiewe en bedryfsekonomiestudie.
Oorsig
wysigDie ontwerp van die MBA-studie kom uit die Verenigde State, maar MBA word nou in baie lande onderrig. Anders as 'n gewone meesters, is MBA-kursus uiters prakties gerig. 'n MBA word nie altyd met 'n tesis afgesluit nie, maar aan die ander kant word daar gereeld gefokus op werkstukke en gevallestudies.
'n MBA-kandidaat kies ook meestal 'n hoofvak waarin hy wil spesialiseer: bemarkingsbestuur, finansiële bestuur, boekhouding, bedryfsnavorsing, bedryfsekonomie, personeelbeleid, besigheidsinligtingstegnologie, internasionale sakebestuur, kwaliteitsbeleid, nie-winsgewende sektor ensovoorts. Afhangend van die tradisie in die MBA-skool, word die studieprogram verder aangevul met 'byvakke' (tweede spesialiteit met minder 'krediete' as die hoofvak) of 'n reeks keusevakke uit ander sakedissiplines.
Die reeks MBA-kursusse is baie uiteenlopend van gehalte en wissel van bekende en uiters veeleisende studieprogramme tot titels met geen of uiters buigbare toelatingsvoorwaardes en minimum of geen eksamenvereistes nie. Sommige programme het ook 'n uitruilprogram vir studente en professore met ander internasionale sakeskole.
Die aantal plekke vir opleiding is dikwels beperk op hoogaangeskrewe programme en die kandidate word gekeur na die gehalte van vorige studies, verwysings en besigheidservaring. Die gestandaardiseerde GMAT-telling speel ook 'n belangrike rol in toelating tot internasionaal-bestuurde MBA-programme. Aan die ander kant het minder hoogaangeskrewe programme 'n baie breër aanstellingsbeleid, waardeur selfs die vereistes vir werkservaring nie altyd toegepas word nie.
Besigheidskole in Suid-Afrika
wysigBesigheidskool | Institusie | Stad | Akkreditasie | Jaar gesig |
---|---|---|---|---|
SA Business School | Johannesburg | CHE[1] | 2015 | |
Regenesys Business School | Johannesburg | CHE[2] | 1999 | |
CIDA City Campus | Johannesburg | CHE[3] | 2000 | |
Gordon Institute of Business Science (GIBS) | Universiteit van Pretoria | Johannesburg1 | CHE, Association of MBAs (MBA & DBA), AACSB[4][5][6] | 20002 |
Graduate School of Business | Universiteit van KwaZulu-Natal | Durban | CHE[7] | 1974 |
Henley Management College, South Africa | Henley Management College | Johannesburg | CHE, Association of MBAs (MBA), EQUIS, AACSB[8] | 1992 |
Management College of Southern Africa | Durban | CHE[9] | 1995 | |
Milpark Business School | Johannesburg | CHE[10] | 1997 | |
Nelson Mandela University Business School | Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit | Port Elizabeth | CHE[11] | 2005 |
Graduate School of Business and Government Leadership | Noordwes-Universiteit | Mahikeng | CHE[12] | 2000 |
Potchefstroom Business School | Noordwes-Universiteit | Potchefstroom | CHE[12] | 1998 |
Regenesys Business School | Johannesburg | CHE[2] | 1999 | |
Regent Business School | Johannesburg | CHE[13] | ||
Rhodes Business School (RBS) | Rhodes Universiteit | Grahamstad | CHE, Association of MBAs (MBA) (onderweg) [14] | 2000 |
Southern Business School | Johannesburg | CHE[15] | 1996 | |
South African College of Business (SACOB) | Kaapstad | Umalusi (onderweg), CHE (onderweg)[16] | 2011 | |
School of Business Leadership (SBL) | Universiteit van Suid-Afrika | Midrand | CHE[17] | 1965 |
The Business School at Varsity College | The Independent Institute of Education | Verskeie kampusse | CHE | 1991 |
Tshwane University of Technology Business School | Tshwane-Universiteit van Tegnologie | Pretoria | CHE[18] | 1999 |
Turfloop Graduate School of Leadership | Universiteit van Limpopo | Polokwane | CHE[19] | 1997 |
UCT Graduate School of Business (GSB) | Universiteit van Kaapstad | Kaapstad | CHE, Association of MBAs (MBA), EQUIS, AACSB | 1964 |
Universiteit Stellenbosch (USB) | Universiteit Stellenbosch | Kaapstad | CHE, Association of MBAs (MBA), EQUIS,[20] AACSB[21] | 1964 |
University of the Free State Business School | Universiteit van die Vrystaat | Bloemfontein | CHE[22] | 1999 |
Faculty of Economic and Financial Sciences | Universiteit van Johannesburg (UJ) | Johannesburg | CHE[23] | 1989 |
Wits Business School (WBS) | Universiteit van die Witwatersrand | Johannesburg | CHE, Association of MBAs (MBA)[24] | 1968 |
1 GIBS bied besigheid spesifieke proramme in Londen, Verenigde Koninkryk[25]
2 Nota: vanaf Januarie 2008 het GIBS die Graduate School of Management vervang.
Verwysings
wysig- ↑ "Home - SA Business School". SA Business School (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2019. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ 2,0 2,1 "MBA School Directory". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ [1] [dooie skakel]
- ↑ "MBA.co.za - Henley Business School". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Business school rankings from the Financial Times". Rankings.ft.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2012. Besoek op 21 Augustus 2012.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) GIBS DBA degree gets full international accreditation. Besoek op 21 Augustus 2012 - ↑ "Graduate School of Business and Leadership, University of KZN". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Henley Business School". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Management College of Southern Africa". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Milpark Education". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Nelson Mandela University Business School". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ 12,0 12,1 "NWU Business School". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Regent Business School". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Rhodes Business School". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2011. Besoek op 1 Oktober 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ "Accreditations". Sacob.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2019. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "University of South Africa Graduate School of Business Leadership". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Tshwane University of Technology Business School". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2012. Besoek op 6 Oktober 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ "Archived copy" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2016. Besoek op 1 Oktober 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ "Archived copy" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2014. Besoek op 15 Augustus 2013.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ "UFS Business School". Mba.co.za. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Archived copy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 April 2012. Besoek op 13 Januarie 2012.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ "Business school rankings from the Financial Times". Rankings.ft.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 10 Augustus 2018.
- ↑ "Archived copy" (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2014. Besoek op 26 Oktober 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link)
Verdere leeswerk
wysig- Patterson, Sarah E.; Damaske, Sarah; Sheroff, Christen (Junie 2017). "Gender and the MBA: differences in career trajectories, institutional support, and outcomes". 'Gender & Society'. 31 (3): 310–332. doi:10.1177/0891243217703630. PMC 5915327. PMID 29706689.
{{cite journal}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Silbiger, Steven. "The 10 Day MBA".
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Meestersgraad in Besigheidsadministrasie.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |