Mmabatho
Mmabatho (Setswana: "Moeder van die volk") is 'n dorp in Suid-Afrika en die voormalige hoofstad van die Noordwes. Dit was ook die hoofstad van die voormalige tuisland Bophuthatswana vanaf 1977 tot 1994.
Mmabatho | |
---|---|
Koördinate: 25°51′S 25°38′O / 25.850°S 25.633°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Mahikeng |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,47 km2 (7,13 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 38 297 |
• Digtheid | 2 073/km2 (5 370/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.0% |
• Indiërs/Asiërs | 1.0% |
• Bruin mense | 2.0% |
• Swart mense | 95.9% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 73.7% |
• Engels | 9.0% |
• Sotho | 3.6% |
• Xhosa | 2.8% |
• Ander | 10.9% |
Poskode (strate) | 2735 |
Poskode (posbusse) | 2790 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mmabatho". Sensus 2011.