Bloukol-pylstert
(Aangestuur vanaf Neotrygon kuhlii)
Die Bloukol-pylstert (Neotrygon kuhlii) is pylstert wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blue-spotted stingray. Hierdie vis moet nie verwar word met die bloukol-lintstertrog nie.
Bloukol-pylstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. kuhlii
|
Binomiale naam | |
Neotrygon kuhlii (J. P. Müller & Henle, 1841)
| |
Verspreiding |
Identifikasie
wysigHierdie rog se skyf word tot 70 cm wyd.
Sien ook
wysigBron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bloukol-pylstert.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bloukol-pylstert
- Neotrygon kuhlii by Fishbase.