Newton Park
(Aangestuur vanaf Newtonpark)
Newton Park is 'n sentrale voorstad van Port Elizabeth, die grootste stad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Newton Park | |
---|---|
Koördinate: 33°56′43″S 25°33′59″O / 33.94528°S 25.56639°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Nelson Mandelabaai |
Hoofplek | Port Elizabeth |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,53 km2 (1,36 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 388 |
• Digtheid | 1 243/km2 (3 220/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 72.3% |
• Indiërs/Asiërs | 2.7% |
• Bruin mense | 12.4% |
• Swart mense | 10.9% |
• Ander | 1.7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 54.5% |
• Afrikaans | 36.4% |
• Xhosa | 5.8% |
• Zoeloe | 0.6% |
• Ander | 1.5% |
Poskode (strate) | 6055 |
Poskode (posbusse) | 6045 |
Skakelkode | 041 |
Newton Park word begrens deur Schauderville in die noorde en Greenacres in die ooste. Dit is een van Port Elizabeth se grootste voormalige wit voorstede. Vir sensusdoeleindes beslaan dit 3,53 km². In 2011 was die inwonertal 4 388, van wie meer as 72% wit was, 12,4% bruin en 10,9% swart. In daardie jaar was 54,5% van die inwoners se huistaal Engels en 36,4% s'n Afrikaans.[1]
Sien ook
wysigBron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.