Njassaland
Njassaland (Engels: Nyasaland, amptelik Njassaland Protektoraat, Engels: Nyasaland Protectorate) was 'n Britse protektoraat, wat tussen 1907 en 1953 en van 1963 tot 1964 op die gebied van die huidige Republiek Malawi bestaan het. Vanaf 1953 tot 1963 het Njassaland met Noord- en Suid-Rhodesië die Sentraal-Afrikaanse Federasie gevorm.
| |||||
| |||||
Volkslied: God Save the Queen | |||||
Ligging van die Njassaland Protektoraat op die gebied van die huidige Malawi | |||||
Hoofstad | Zomba | ||||
Taal/Tale | Engels (amptelik), Chichewa, Yao, Tumbuka | ||||
Regering | Monargie | ||||
Koning | |||||
- 1907–1910 | Edward VII | ||||
- 1910–1936 | George V | ||||
- 1936 | Edward VIII | ||||
- 1936–1952 | George VI | ||||
- 1952–1964 | Elizabeth II | ||||
Governor | |||||
- 1907–1908 | Sir William Henry Manning | ||||
- 1948–1953 | Geoffrey Francis Taylor Colby | ||||
- 1963–1964 | Sir Glyn Smallwood Jones | ||||
Historiese tydperk | Koue Oorlog | ||||
- Stigting | 6 Julie 1907 | ||||
- Federasie | 1953–1963 | ||||
- Ontbinding | 6 Julie 1964 | ||||
Geldeenheid | Britse pond |